Job Description
Sleutelverantwoordelikhede 1. Operasionele Bestuur Toesig oor alle operasionele en organisatoriese funksies van die fasiliteit Ontwikkel en optimaliseer operasionele sisteme, prosesse en prosedures Verseker gladde daaglikse werking van die sorgomgewing 2. Inwonersorg Evaluasie en her-evaluasie van inwoners se sorgbehoeftes Toesig oor medikasie volgens wetgewing en protokolle Implementering van persoonsgerigte sorgplanne Bestuur van palliatiewe sorg, Alzheimer- en demensiesorg 3. Personeelbestuur Opleiding en ontwikkeling van versorgingspersoneel Prestasiebestuur en dissiplinêre prosesse Opstel en implementering van diensstandaarde Bestuur van roosters en hulpbronbeplanning 4. Kommunikasie & Skakeling Kommunikasie met inwoners se families Skakeling met eksterne diensverskaffers Interdepartementele samewerking en kommunikasie Bevordering van erkennings- en betrokkenheidsprogramme 5. Algemene Verantwoordelikhede Deelname aan fond...
Ready to Apply?
Take the next step in your AI career. Submit your application to Pro-Match Recruitment today.
Submit Application