Job Description
Ons is op soek na ’n junior betaalroladministrateur wat graag wil leer, groei en ontwikkel. Hierdie geleentheid is ideaal vir iemand wat ’n sterk leerhouding, goeie administratiewe vermoë en ’n opregte belangstelling in betaalrol- en menslikehulpbronadministrasie het.
Ervaring is onderhandelbaar — ons soek in die eerste plek iemand wat opleibaar, noukeurig, verantwoordelik en gemotiveerd is om kennis op te doen en in die rol te ontwikkel. Indien jy ’n goeie grondslag het en bereid is om hard te werk en te leer, wil ons jou graag oorweeg.
Die rol is gebaseer in Menlo Park, Pretoria en bied ’n uitstekende geleentheid vir iemand wat sy/haar loopbaan in betaalrol en HR-administrasie verder wil uitbou, met ondersteuning, opleiding en mentorskap.
Die suksesvolle kandidaat sal ondersteuning bied met ’n verskeidenheid betaalrol- en menslikehulpbronadministratiewe funksies. Dit sluit onder meer in salarisadministrasie, statutêre betalings, ver...

Wat hierdie rol behels
Die suksesvolle kandidaat sal ondersteuning bied met ’n verskeidenheid betaalrol- en menslikehulpbronadministratiewe funksies. Dit sluit onder meer in salarisadministrasie, statutêre betalings, ver...
Ready to Apply?
Take the next step in your AI career. Submit your application to Werfnet today.
Submit Application