Job Description

Ligging: Faerie Glen, Pretoria, Gauteng
Werksomgewing: Kantoor-gebaseerd (Finansiële Dienste)
Werksure: Maandag tot Vrydag 08:00 - 16:30

Oorsig


'n Gevestigde, onafhanklike finansiële beplanningspraktyk is opsoek na 'n Finansiele Parabeplanner om by hul professionele span aan te sluit.
Hierdie rol is ideaal vir 'n analitiese en detailgeoriënteerde kandidaat wat 'n passie het vir finansiële beplanning en daarna streef om hoë gehalte tegniese ondersteuning aan Finansiële Beplanners te lewer. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die voorbereiding, ontleding en samestelling van omvattende finansiële planne, terwyl regulatoriese nakoming en tegniese akkuraatheid gehandhaaf word. Die organisasie volg 'n vaste salarisstuktuur en fokus op lang termynverhoudings, profesionele ontwikkeling en etiese finansiele advies eerder as kommissiegedrewe verkope. Die werksomge...

Ready to Apply?

Take the next step in your AI career. Submit your application to Werfnet today.

Submit Application